Welkom op my blog site. Hier wil ek graag my gedagtes oor boeke en poësie met jou deel en jou nooi om kommentaar te lewer en met my te kommunikeer.

Van tyd tot tyd sal ek een of meer van my eie gedigte plaas en ook vooraf inligting oor komende boeke en poësiebundels gee.

Ondersteun asseblief ons skrywers en digters deur hul boeke te koop in die aanlynwinkel 

Jy kan ook geld spaar en in lyn wees vir kompetisies en pryse as jy by die boekklub aansluit